Kommunikasie

Eredienste

Sondae om 09:00

 

Kategese

Voorskool - Gr. 3

Tydens die diens

(09:30 - 10:15)

Gr. 4 - 6

(9:30 - 10:15)

Gr. 7 - 10

(10:15 - 10:45)

Ekklesiapark

bid-ure

Woensdae om 09:30

in die eetsaal

 

Kerk Kantoor Ure

09:00 - 12:00 elke dag

Verjaarsdae:

Voorbidding:

Koos Richter, Isobel Coetzee, Lina Dilley, Rita Geldenhuys. Voorbidding en sterkte aan die Krige familie met die afsterwe van Annemarie Krige se pa.

 

Goeie Nuus: Geluk aan Bertus & Sunette de Vos met hul nuwe kleinkind

Opkomende Gebeure 

en Afkondigings

Woensdag 20 Nov:

  • Ekklesiapark biduur 09:30 - Rev. Gavin Johnston

Sondag 24 Nov:

  • Erediens 09:00

Maandag 25 Nov: 

  • Gemeenteraadsvergadering 19:00

Woensdag 27 Nov

  • Ekklesiapark Biduur 09:30 Ds. Henning

Saterdag 30 Nov: 

  • "Jumble Sale" 06:00

Sondag 1 Des

  • Erediens 09:00

Woensdag 4 Des

  • Ekklesiapark Biduur 09:30. Ds. Henning

  • Skole sluit tot 14 Januarie 2020

Sondag 8 Des

  • Erediens 09:00

Sondag 15 Des

  • Erediens 09:00 Langnaweek.

Maandag 16 Des

  • Versoeningsdag

Sondag 22 Des

  • Erediens 09:00

Woensdag 25 Des

  • Kersdag. Erediens 08:00. Ds. Henning

Donderdag 26 Des

  • Welwillendheidsdag

Sondag 29 Des 2019

  • Erediens 09:00

Dinsdag 31 Des

  • Oujaarsdag erediens 19:00

Woensdag 1 Jan 

  • Nuwejaarsdag

Sondag 5 Jan 

  • Erediens 09:00

Sondag 12 Jan

  • Erediens 09:00

Woensdag 15 Jan

  • Ekklesiapark Biduur 09:30. Ds. Henning

  • Skole Open.

Sondag 19 Jan

  • Erediens 09:00

  • Kategese open. Voorskools 9:30

† Waar is ons:

30 Jean Road Blairgowrie, Randburg 2123 ­

­Telefoon: (011) 787-4004 

26°06'49.60"S/28°00'09.93"E